Saturday, January 04, 2014

Tempeh-aartappel-kerrie

Vanaand het ek weer die aartappel-sakkie oopgemaak. Dié keer het ek tempeh gevoeg om 'n Indiese-Indonesiese fusie kerrie te maak.



Tempeh-aartappel-kerrie met goue sesamrys

No comments: