Saturday, June 28, 2014

Monday, February 03, 2014

Buddha's Delight

"Meatless Monday" is gewild onder baie mense in San Francisco. Aangesien ek alreeds 'n vegetariƫr is, was vandag 'n vegan Maandag :).

"Buddha's Delight" is oorspronklik 'n Sjinese Boeddhistiese vegetariese gereg wat gewoonlik met ten minste tien bestandele bereid. Ek het 'n Koreaanse styl weergawe gemaak.


Tuesday, January 21, 2014

Aloo Gobi Mattar

Ek het nog 'n paar aartappels. Vanaand het ek Aloo Gobi Mattar gemaak. Dis Indiese styl aartappels, blomkool en groenertjies.

Friday, January 17, 2014

Geroosterde aartappelblokkies

In die VSA noem ons dit home fries. My weergawe het gerookte paprika.

Sunday, January 05, 2014

Boxty

Vandag het ek "boxty" gemaak. Dis 'n soort van aartappel-plaatkoekie gereg van Ierland. Die beslag is 'n interessante kombinasie van kapokaartappels en gerasperde aartappels.



Dit lyk soos 'n plaatkoekie, maar albei die smaak en tekstuur is baie verskillend.



Saturday, January 04, 2014

Tempeh-aartappel-kerrie

Vanaand het ek weer die aartappel-sakkie oopgemaak. DiƩ keer het ek tempeh gevoeg om 'n Indiese-Indonesiese fusie kerrie te maak.



Tempeh-aartappel-kerrie met goue sesamrys