Sunday, December 22, 2013

Aartappels, aartappels en meer aartappels!

Ek hou van die woord "aartappels." Dit was een van die eerste Afrikaanse woorde wat ek geleer het. Dis 'n perfekte voorbeeld van die skilderagtige kwaliteit van die taal. Aartappel = earth apple, dit klink cool!

Ek hou ook van aartappel geregte. Onlangs het ek baie aartappels gekoop. Daar was 'n uitverkoping, 15 pond vir net $5. In San Francisco is dit baie goedkoop! Ek koop selde soveel aartappels want ek vergeet daarvan en te veel aartappels bederf. DiƩ keer wil ek sekermaak dat ek die hele sakkie gebruik! Vir die volgende paar weke sal ek veel verskillende geregte van aartappels kook.

Die eerste was baie maklike geroosterde aartappels met cheddarkaas.

No comments: