Friday, January 04, 2013

Kos en vermaak

Ek spandeer dikwels meer as $30 (R254) per dag vir kos en vermaak.  Een van my nuwe jaar resolusies is om $10 (R85) of minder te spandeer.  Selfs vir 'n vegetariër is dit moeilik hier want San Francisco is 'n duur stad om in te woon.  Hier is 'n normale dag van 2012:

Ontbyt: geen
Middagete: Thai kos, $15
Aandete: Chinese hot pot, $25

en gedurende die maand
aanlyn-mmo-speletjies: $15
kindle-boeke: $20

Dis meer as $1200 (~R10171) per maand :(.

Ek is lief vir boeke, so ek sal nie my boek-gewoontes verander, maar ek kan ander rekenaarspeletjies speel wat gratis is, soos Guild Wars 2.  Die grootse ding ek kan verander is my diet (dieët?). 

Hier is wat ek sover geëet het:

1 Jan
Ontbyt: hawermeel
Middagete: hawermeel en pomelo
Peuselhappie: pomelo
Aandete: sabut masoor dal (Indiese lensiebredie) en basmati rys
$0

2 Jan
Ontbyt: hawermeel
Middagete: hawermeel en pomelo
Peuselhappie: pomelo
Aandete: ertjiesop
$0

3 Jan
Ontbyt: hawermeel
Middagete: hawermeel en pomelo
Peuselhappie: pomelo
Aandete: ertjiesop
Kruideniersware: soetrissie, kombu (Japanese seewier wat in sop gebruik), appel, cheez-its (ek moet ten minste 'n bietjie gemorskos hê!)
$12.55

4 Jan
Ontbyt: hawermeel
Middagete: granola en burrito (wat is die Afrikaanse woorde?)
Peuselhappie: pomelo
Aandete: ertjiesop
$5.79

Ek het baie kos in die spens en twee van my kollega het pomelobome :). $10 per dag sal $900 (~R7628) per maand spaar. Sover, so goed!
_____

I often spend more than $30 a day on food and entertainment.  One of my New Year's resolutions is to spend $10 or less. Even for a vegetarian, it's difficult since San Francisco is an expensive city to live in.  Here is a normal day from 2012:

Breakfast: nothing
Lunch: Thai, $15
Dinner: Chinese hot pot, $25

and during the month

online mmos: $15
kindle books: $20

That's more than $1200 a month :(.

I love books, so I won't change my book habits, but I can play other pc games that are free, like Guild Wars 2.  The biggest thing I can change is my diet.

Here is what I've eaten so far:

1 Jan
Breakfast: oatmeal
Lunch: oatmeal & grapefruit
Snack: grapefruit
Dinner: sabut masoor dal (Indian lentil stew) en basmati rice
$0

2 Jan
Breakfast: oatmeal
Lunch: oatmeal & grapefruit
Peuselhappie: grapefruit
Dinner: split pea soup
$0

3 Jan
Breakfast: oatmeal
Lunch: oatmeal & grapefruit
Peuselhappie: grapefruit
Dinner: split pea soup
Groceries: bell pepper, kombu (Japanese seaweed used in broth), apple, cheez-its (I've gotta have at least a little junkfood!)
$12.55

4 Jan
Breakfast: oatmeal
Lunch: granola & burrito
Peuselhappie: grapefruit
Dinner: split pea soup
$5.79

I have lots of food in the pantry and two of my coworkers have grapefruit trees :). $10 a day will save $900 a month. So far, so good!

3 comments:

Anonymous said...

dieet sonder die deelteken en "pc-speletjies speel wat vry is" moet wees rekenaarspeletjies speel wat gratis is.

Voorspoed vir 2013!

Verdant said...

Baie dankie vir die korreksie! Ek gaan nou die verandering maak.

Evgeny said...

Groete van Moskou, Rusland!

Hallo Tommy,

Ek is jaloers op jou blog, man Wil graag jou vra om my 'n blog nes joune te help maak. Dis tyd om my verhale aanlyn te sit. :)
Skryf asb aan
s j o e (by)yandex.ru (sonder ruimtes)
Baie dankie by voorbaat.
Evgeny