Tuesday, December 24, 2013

Gebakte gnocchi en kaas

In plaas van die gewoonlike gebakte mac & cheese, het ek die gnocchi gebruik wat ek gisteraand gemaak het. Met cheddarkaas, tiemie, roosmaryn en salie, was dit smaaklik!



Hash browns en eiers

Die Amerikaanse ontbyt gereg genaamd "hash browns"... ek weet nie die Afrikaanse vertaling nie. As jy weet laat my weet!



Monday, December 23, 2013

Gnocchi ai Funghi

Vanaand het ek gnocchi ai funghi (Italiaanse aartappel kluitjies met sampioene sous) gemaak.





Sunday, December 22, 2013

Aartappels, aartappels en meer aartappels!

Ek hou van die woord "aartappels." Dit was een van die eerste Afrikaanse woorde wat ek geleer het. Dis 'n perfekte voorbeeld van die skilderagtige kwaliteit van die taal. Aartappel = earth apple, dit klink cool!

Ek hou ook van aartappel geregte. Onlangs het ek baie aartappels gekoop. Daar was 'n uitverkoping, 15 pond vir net $5. In San Francisco is dit baie goedkoop! Ek koop selde soveel aartappels want ek vergeet daarvan en te veel aartappels bederf. Dié keer wil ek sekermaak dat ek die hele sakkie gebruik! Vir die volgende paar weke sal ek veel verskillende geregte van aartappels kook.

Die eerste was baie maklike geroosterde aartappels met cheddarkaas.

Sunday, December 08, 2013

Tuesday, April 23, 2013

Malai Kofta

Indiese kaas en groente kluitjies met roomsous


Indian cheese & veggie dumplings with cream sauce

Thursday, April 18, 2013

Kimbap & Dubu buchim yangnyumjang

Die ander dag het 'n paar kennisse gepraat oor Koreaanse kos. Dis my ma se kookkuns en die rede wat ek lief vir pikante kos is :). Ek het twee disse gemaak, kimbap (Koreaanse sushi rolle) en dubu buchim yangnyumjang (pan-gebraaide tofu met pikante groen uie sous).

Almal het hulle eie gunsteling weergawe van kimbap. Myne het komkommers, wortels en Koreaanse styl eiers. Vir die dubu buchim yangnyumjang het ek hierdie resep gebruik. Dis van Maangchi, my gunsteling Koreaanse sjef op Youtube.

The other day, some acquaintances were talking about Korean food.  It's my mother's cuisine and the reason I love spicy food :).  I made two dishes, kimbap (Korean sushi rolls) and dubu buchim yangnyumjang (pan-fried tofu with spicy scallion sauce).   

Everyone has their own favorite versions of kimbap. Mine has cucumbers, carrots, and Korean style eggs.  For the dubu buchim yangnyumjang, I used this recipe. It's from Maangchi, my favorite Korean chef on Youtube.

Tuesday, April 16, 2013

Tuisgemaakte paneer

Homemade Paneer

Paneer is 'n kaas wat baie gewild in Indië met albei vegetariërs en nie-vegetariërs gelyk is. Dis 'n goeie bron van proteïen en maklik om te maak. Hier is die resep wat ek gebruik het.

Een voordeel van tuisgemaakte paneer is die prys, 24oz vir $3 vs. 14oz vir $5. 'n Ander voordeel is dat jy kan speserye aan die dikmelk voeg direk vir ekstra geur. Ek het mostertsade en fenegriekblare gebruik.





Die finale gereg - Kadhai Paneer (Indiese kaas met pikante tamatiesous) / The final dish - Kadhai Paneer (Indian cheese with spicy tomato sauce)


Paneer is a cheese that's very popular in India with both vegetarians and non-vegetarians alike. It's a good source of protein and easy to make. Here's the recipe I used.

One advantage of homemade paneer is the price, 24oz for $3 vs. 14oz for $5. Another advantage is that you can add spices directly to the curds for extra flavor. I used mustard seeds and fenugreek leaves.

Friday, January 04, 2013

Kos en vermaak

Ek spandeer dikwels meer as $30 (R254) per dag vir kos en vermaak.  Een van my nuwe jaar resolusies is om $10 (R85) of minder te spandeer.  Selfs vir 'n vegetariër is dit moeilik hier want San Francisco is 'n duur stad om in te woon.  Hier is 'n normale dag van 2012:

Ontbyt: geen
Middagete: Thai kos, $15
Aandete: Chinese hot pot, $25

en gedurende die maand
aanlyn-mmo-speletjies: $15
kindle-boeke: $20

Dis meer as $1200 (~R10171) per maand :(.

Ek is lief vir boeke, so ek sal nie my boek-gewoontes verander, maar ek kan ander rekenaarspeletjies speel wat gratis is, soos Guild Wars 2.  Die grootse ding ek kan verander is my diet (dieët?). 

Hier is wat ek sover geëet het:

1 Jan
Ontbyt: hawermeel
Middagete: hawermeel en pomelo
Peuselhappie: pomelo
Aandete: sabut masoor dal (Indiese lensiebredie) en basmati rys
$0

2 Jan
Ontbyt: hawermeel
Middagete: hawermeel en pomelo
Peuselhappie: pomelo
Aandete: ertjiesop
$0

3 Jan
Ontbyt: hawermeel
Middagete: hawermeel en pomelo
Peuselhappie: pomelo
Aandete: ertjiesop
Kruideniersware: soetrissie, kombu (Japanese seewier wat in sop gebruik), appel, cheez-its (ek moet ten minste 'n bietjie gemorskos hê!)
$12.55

4 Jan
Ontbyt: hawermeel
Middagete: granola en burrito (wat is die Afrikaanse woorde?)
Peuselhappie: pomelo
Aandete: ertjiesop
$5.79

Ek het baie kos in die spens en twee van my kollega het pomelobome :). $10 per dag sal $900 (~R7628) per maand spaar. Sover, so goed!
_____

I often spend more than $30 a day on food and entertainment.  One of my New Year's resolutions is to spend $10 or less. Even for a vegetarian, it's difficult since San Francisco is an expensive city to live in.  Here is a normal day from 2012:

Breakfast: nothing
Lunch: Thai, $15
Dinner: Chinese hot pot, $25

and during the month

online mmos: $15
kindle books: $20

That's more than $1200 a month :(.

I love books, so I won't change my book habits, but I can play other pc games that are free, like Guild Wars 2.  The biggest thing I can change is my diet.

Here is what I've eaten so far:

1 Jan
Breakfast: oatmeal
Lunch: oatmeal & grapefruit
Snack: grapefruit
Dinner: sabut masoor dal (Indian lentil stew) en basmati rice
$0

2 Jan
Breakfast: oatmeal
Lunch: oatmeal & grapefruit
Peuselhappie: grapefruit
Dinner: split pea soup
$0

3 Jan
Breakfast: oatmeal
Lunch: oatmeal & grapefruit
Peuselhappie: grapefruit
Dinner: split pea soup
Groceries: bell pepper, kombu (Japanese seaweed used in broth), apple, cheez-its (I've gotta have at least a little junkfood!)
$12.55

4 Jan
Breakfast: oatmeal
Lunch: granola & burrito
Peuselhappie: grapefruit
Dinner: split pea soup
$5.79

I have lots of food in the pantry and two of my coworkers have grapefruit trees :). $10 a day will save $900 a month. So far, so good!

Thursday, January 03, 2013

Nuwe jaar

Voorspoedige nuwe jaar almal! Ek kan nie glo dat ek nie vir meer as 'n jaar geblog het nie! Hopelik is 2013 beter as 2012.

2012 was 'n moeilike jaar vir my. Dis 'n lang storie, maar ek het 'n baie bedrukte kamermaat gehad. Sy wou 'n baba hê en het gestop om haar medisyne te neem om haar vrugbaarheid te verhoog. Sy het altyd huil en skreeu en ek het genoeg gehad! Ek het na 'n nuwe woonstel verhuis met my ander kamermaat van die vorige plek. Die nuwe woonstel is soveel beter!

In ander nuus, het ek weer begin om gedurende middagetetyd te draf! Op die derde verdieping by my werk ('n ou Victoriaanse gebou) is 'n stort. Ek is nie meer 'n oggendmens nie en ek hou nie van oefening na werk nie. Ek is gewoonlik te moeg. Middagetetyd is perfek en maak die tweede half van die dag makliker en minder stresvol. 'n Nuwe jaar, 'n nuwe woonstel en hopelik nuwe gewoontes!