Monday, August 08, 2011

Groentesop en pistachio burfi

Vegetable Soup and Indian Pistachio Cardamom Fudge

Dit is 'n baie maklike sop wat ek van my gewese vriend Doug geleer het. Vars groente, lensies en bruinrys gekruide met roosmaryn, tiemie, basilie en salie is 'n heerlike kombinasie. Op die ingewing van die oomblik het ek ook Indiese pistasie burfi gemaak wat een van my gunsteling nageregte is.

This is a really easy soup that I learned from my ex, Doug. Fresh vegetables, lentils, and brown rice seasoned with rosemary, thyme, basil, and sage is a delicious combination. On a whim, I also made Indian pistachio burfi, which is one of my favorite desserts.





















Tuesday, August 02, 2011