Friday, November 04, 2011

Tandems

Vanoggend op deel van die roete werk toe het ek agter 'n familie van vier op twee tandems fietsgery. Familietyd, oefening en vervoer alles in een! Ek het nog nooit op 'n tandem fietsgery, maar ek wil dit doen! Dit lyk pret!

This morning, for part of the way to work, I cycled behind a family of four on two tandem bikes. Family time, exercise, and transportation all in one! I've never ridden on a tandem bike before, but I want to! It looks fun!

1 comment:

Peet Wolmarans said...

Veels Geluk met jou puik blog! Dit is baie interessant en aktueel. Ek gaan nou blog oor jou blog by http://speakafrikaans.blogspot.com/