Monday, November 21, 2011

Lindiwe Mazibuko

Ek het op Saterdag middagete saam met my vriend Elrich gehad. Dis altyd lekker wanneer ek 'n kans kry om Afrikaans te oefen. Natuurlik was Suid-Afrika een van die onderwerpe van gesprek.

Elrich wil terugtrek Kaapstad toe en vir die 2014 Demokratiese Alliansie veldtog werk. Die DA is nie perfek nie, maar albei van ons dink dis 'n beter kies as die ANC vir die toekoms van die land. 'n Goeie voorbeeld van die groot verskil tussen die twee politieke partye kan raakgesien word deur die optrede van Julius Malema en Lindiwe Mazibuko.

Malema is welbekend vir sy haatspraak soos "shoot the Boer." Hier is 'n video van Mazibuko.



I had lunch with my friend Elrich on Saturday. It's always nice when I get a chance to practice Afrikaans. Naturally, South Africa was one of the topics of discussion.

Elrich wants to move back to Cape Town and work for the 2014
Democratic Alliance campaign. The DA isn't perfect, but both of us think it's a better choice than the ANC for the future of the country. A good example of the big difference between the two political parties can be seen through the actions of Julius Malema and Lindiwe Mazibuko.

Malema is well known for his hate speech like "Shoot the Boer." Here is a video from Mazibuko.

2 comments:

Peet Wolmarans said...

Geluk met jou puik blog en soet Afrikaans! Jou blog is baie interessant een aktueel! Ek gaan nou blog oor jou blog (that's a bit complicated so I'll say it in English, I'm going to blog about your blog) by http://speakafrikaans.blogspot.com/

Verdant said...

Hallo daar, Peet! "Ek gaan nou blog oor jou blog" is nie so moeilik nie. Ek het dit onmiddelik verstaan :). Dankie vir die aanmoediging en die skakel!