Monday, September 12, 2011

Rajma Masala, Veggie Pakoras, & Haldi Chawal

Ek het onlangs verhuis van die Outer Sunset na Ingleside. Die afgelope naweek het ek eindelik my eerste Indiese ete by die nuwe woonstel gekook. Ek raak nog gewoond aan die elektriese stoof, dus was die rys 'n bietjie "al dente" ;). Ek kan nie ook my potjie vir diepbraai gebruik nie, maar dis nie 'n groot probleem nie.

My vriend Justin was my sous chef en ons het saam met my nuwe kamermaats Jessi en Alex geëet. Na aandete het ons na "Nina's Heavenly Delights" gekyk, 'n oulike Skotse Indiese fliek. Ek het ook 'n derde kamermaat, Rick, maar hy het op dié aand vorige planne gehad. Egter het ek seker gemaak dat hy oorskiet kos gekry!

I recently moved from the Outer Sunset to Ingleside. This past weekend, I finally cooked my first Indian meal at the new apartment. I'm still getting accustomed to the electric stove, so the rice was a little "al dente" ;). I also can't use my potjie for deep-frying, but that's not a big problem.

My friend Justin was my sous chef and we ate with my new roommates Jessi and Alex. After dinner, we watched "Nina's Heavenly Delights," a cute Scottish-Indian flick. I also have a third roommate, Rick, but he had previous plans that night. However, I made sure he got leftovers!












3 comments:

Ansie said...

Haai Verdant! Dis was nou so lekker om 'n Afrikaanse boodskap op my blog te kry! Ek is bly jy hou van die fotos. Jou vriend is baie gelukkig om 'n kopie van Sol y Sombra te kry, sover ek weet is dit uit druk uit. As jy op my blog terug kyk na die begin toe, ek dink dis die 2de inskrywing, is daar'n verduideliking oor die blog naam en die konotasie met Uys Krige.
PS. Jou kos lyk heerlik!
Ansie

Verdant said...

Die inskrywing met die verduideliking van jou blog se naam was die eerste wat ek gelees het :). Ek het dit op Google gevind toe ek "Sol Y Sombra" gesoek het.

Anonymous said...

Jy blog my nou skoon honger! :)

Bib