Tuesday, September 06, 2011

Nederlandse en Vlaamse meesterwerke

Dutch and Flemish Masterworks

Verlede naweek het ek die Nederlandse en Vlaamse meesterwerke van die Rose-Marie and Eijk van Otterloo collectie by die SF Legion of Honor Museum gesien. Ek het saam met my Afrikaanssprekende vriend Elrich gegaan.

Die uitstalling was fantasties. Al die kunswerke was pragtig, maar my gunsteling was "Figures in a Snowstorm" deur Aert van der Neer. Dit was nie foto-realisties soos baie van die ander skilderye nie, maar die aandag aan detail was besonders, veral die sneeu en wind. Die hele collectie was baie indrukwekkend en dit was 'n voorreg om dit te sien!

Vir middagete het Elrich en ek Pagan Restaurant toe gegaan. Dit beteken nie die Engelse woord "pagan" nie, maar eerder is vernoem na 'n antieke stad in Birma. Die restaurant het ook Thai kos, maar ons albei het Birmaanse geregte bestel. Birmaanse kos smaak soos 'n kombinasie van Thai en Indiese kos. Dit was lekker!

Last weekend, I saw the Dutch and Flemish Masterworks from the Rose-Marie and Eijk van Otterloo Collection at the SF Legion of Honor Museum. I went with my Afrikaans-speaking friend Elrich.

The exhibit was fantastic. All the works of arts were beautiful, but my favorite was "Figures in a Snowstorm" by Aert van der Neer. It wasn't photo-realistic like many of the other paintings, but the attention to detail was extraordinary, especially the snow and wind. The entire collection was very impressive and it was a privilege to see it!

For lunch, Elrich and I went to Pagan Restaurant. It doesn't mean the English word "pagan", but is named for an ancient city in Burma instead. The restaurant also has Thai food, but we both ordered Burmese dishes. Burmese food tastes like a combination of Thai and Indian food. It was great!

No comments: