Monday, September 19, 2011

Baie amandels

Lots of Almonds

Gewoonlik hier in Kalifornië wissel amandels van $7 tot $14 per pond, maar ek het onlangs 'n goeie afslag gevind. Die amandels wat ek gekoop het was net $4 per pond! Ek moes 10 pond koop vir die afslag, maar dis nie 'n probleem nie.

Amandels is baie gesond en het goeie vet, vitamien E, fiber en proteïen. Noudat ek weer gewigte optel, probeer ek om meer dinge soos amandels te eet in plaas van gemorskos soos Doritos. Ek probeer ook om minder soyaprodukte te vebruik. Soya kan gesond wees, maar matigheid is die beste, veral vir manne te wyte aan die plantoestrogenen wat dit bevat. Ek eet nog tofu en is lief vir dinge soos tubu chorim, 'n gekruide Koreaanse tofu dis, maar ek begin om amandelmelk te drink eerder as soya.

Amandelmelk klink soos 'n moderne uitvinding, maar dit was eintlik 'n belangrike bestanddeel in die kombuise van Middeleeuse Europa en die Midde-Ooste. Ek gebruik altyd amandelmelk vir die saffraansous van navrattan korma, een van my gunsteling Indiese geregte, maar ek het dit selde uit die karton gedrink. Egter het ek onlangs "Silk Almond Milk" probeer. Dis baie goed op sigself en het my geïnspireer om dit tuis te maak. Met 10 pond van amandels, sal ek genoeg hê!

Usually here in California, almonds range from $7 to $14 a pound, but I recently found a good discount. The almonds that I bought were only $4 a pound! I had to buy 10 pounds for the discount, but that isn't a problem.

Almonds are very healthy and contain good fats, vitamin E, fiber, and protein. Now that I'm lifting weights again, I'm trying to eat more things like almonds instead of junkfood like Doritos. I'm also trying to consume less soy products. Soy can be healthy, but moderation is best, especially for men due to the phytoestrogens it contains. I still eat tofu and love things like tubu chorim, a spicy Korean tofu dish, but I'm starting to drink almond milk instead of soy.

Almond milk sounds like a modern invention, but it was actually an important ingredient in the kitchens of Medieval Europe and the Mideast. I always use almond milk for the saffron sauce of navrattan korma, one of my favorite Indian dishes, but I rarely drank it out of the carton. However, I recently tried "Silk Almond Milk." It's really good by itself and has inspired me to make it at home. With 10 pounds of almonds, I'll have enough!

2 comments:

Unknown said...

Dag sê ... ek is 'n vriendin van jou onderwyser, Bernard. :)

Bernard het gevra dat ek jou skryf in Afrikaans... aangename kennis!

My husband and I left SA in 1988 and I am English-speaking by birth .. so please ... no laughing at my EXTREMELY rusty Afrikaans!

Just wanted to comment on your mouth-watering curries ... I can't make all of them (we are vegan) but I would love to make some of them! Pity we don't live in SF!

A sincere request ... don't use Silk. They were once an awesome company ... green, socially-conscious, with excellent products. Then they were acquired by Dean Foods and I won't touch them with a barge pole now!

Veels geluk met jou planne amandel melk tuis te maak.Dit sal veels beter wees as enigiets wat deur Silk gemaak is.

Verdant said...

Hallo daar! Aangename kennis! Vegan Suid-Afrikaners? Sjoe! Wat 'n verrassing :). Het jy enige aanbevelings vir vegan Suid-Afrikaanse geregte?