Wednesday, July 20, 2011

Middagete draf / Lunchtime Jog

Na 'n beenbesering, het ek 'n paar maande gelede draf gestop. Ek het baie gewig aangesit, maar ek kon net nie tyd vind om te oefen nie. Ek is nie 'n oggendmens nie en ek is te moeg na werk. Dus het ek besluit aan om teen middagete tyd te draf aangesien daar 'n funksionele stort by die werk is. Alhoewel kon ek (alhoewel ek kon?) 'n rukkie terug 4.5 myl draf, kon ek vandag net 0.8 myl doen. Ten spyte daarvan, voel ek baie goed! Ek hoop ek kan daarvan 'n gewoonte maak!

After a leg injury, I stopped jogging for a few months. I put on a lot of weight, but I just couldn't find time to exercise. I'm not a morning person and I'm too tired after work. So I decided to jog at lunchtime since there's a functional shower at work. Although I could jog 4.5 miles a while back, today I could only do 0.8 miles. Regardless, I feel great! I hope I can make it a habit!

No comments: