Wednesday, February 02, 2011

Nou / Now

Dit gaan goed met my gebaretaalkursus, maar een uitsondering. Die woord 'nou' in ASL is baie, baie moeilik vir my. Dit gebruik die letter 'y' met albei hande. Ek kan die 'y' met my regterhand maak, maar dit is amper onmoontlik met my linkerhand. Ek hoop net dit is nog nie 'n simptoom van my ulnar neuropathy nie :(.

My sign language course is going well, with one exception. The word "now" in ASL is extremely difficult for me. It uses the letter "y" with both hands. I can make the "y" with my right hand, but it's nearly impossible with my left hand. I just hope it isn't another symptom of my ulnar neuropathy nie :(.

2 comments:

Alexander said...

Dis interssant om oor jou pogings te lees, ken jy ander mense om dit mee te oefen?

nikita said...

Wow, ek het groot respek vir jou dat jy nog die gebaretaal ook leer!