Monday, January 03, 2011

ASL

My ouers en suster weet nog nooit wat om vir my te kry vir Kersfees nie, dus stuur hulle geld aan my. Dis nie 'n probleem nie, want dis pret om my eie gawes te koop :). Hierdie jaar het ek besluit om die geld te gebruik om vir 'n taalkursus by ABC Language Exchange te registreer . Ongelukkig is daar nie 'n Afrikaanskursus beskikbaar nie, dus het ek 'n ander taal gekies wat ek in belangstel.

Toe ek 'n kind was, was ek gefassineer met Amerikaanse Gebaretaal wat ook bekend staan as ASL. Ek het probeer van 'n biblioteekboek om dit te leer, maar dit was moeilik. Hierdie keer sal ek deelneem aan 'n 12 weke ASL kursus by die bogenoemde taalskool. Hopelik sal dit 'n stewige grondslag gee vir toekomstige studies!



My parents and sister never know what to get me for Christmas, so they send me money. It's not a problem, since it's fun to buy my own gifts. This year, I decided to use the money to register for a language course at ABC Language Exchange. Unfortunately, there isn't an Afrikaans course available, so I chose another language that I'm interested in.

When I was a child, I was fascinated with American Sign Language, also known as ASL. I tried to learn it from a library book, but that was difficult. This time, I'm taking part in a 12-week ASL course at the aforementioned language school. Hopefully it'll provide a solid foundation for future studies!

2 comments:

Alexander said...

Dit klink 'n baie cool idee om ASL te leer, dis ;n jammerte dat jy nie 'n blog in ASL kan skryf nie!

Verdant said...

Maar jy kan! Daar is baie ASL video blogs aanlyn :).