Sunday, April 04, 2010

Haatspraak

Hate Speech

Ek het vanaand oor Eugene Terre'Blanche se moord op Radio Sonder Grense gehoor. Dit maak my hartseer ten spyte van sy politieke geloof, want moord is moord. Liedjie lirieke soos "Kill the Boer" is haatspraak en het direkte gevolge.

Tonight, I heard about Eugene Terre'Blanche's murder on Radio Without Borders. It saddens me, in spite of his political beliefs, for murder is murder. Song lyrics like "Kill the Boer" are hate speech and have direct consequences.

Thursday, April 01, 2010

Buffet Haiku

Ek het vandag 'n heerlike middagete by Bombay Indian in die Castro gehad. Ek het eierkerrie, groentekerrie, pappadom, pakoras, rys en verskeie blatjangs geëet. Dit was 'n buffet... goed vir die beursie, maar nie so goed vir die liggam nie :(. Soos hulle in die VSA sê: "I'm food pregnant!"

Hier is 'n haiku gedig oor dit:

'n Lekker buffet,
magie vol en ogies toe.
Ag, ek eet te veel!

Vandag se kanji: 俳句、はいく、haiku



I had a delicious lunch at Bombay Indian in the Castro today. I ate egg curry, vegetable curry, pappadom, pakoras, rice, and various chutneys. It was a buffet... good for the wallet, but not so good for the body. Like they say in the USA, "I'm food pregnant!"

Here's a haiku about it:

A tasty buffet,
belly full and eyes shut tight.
Oh, I eat too much!