Tuesday, November 23, 2010

The Shattering

Ek is 'n gamer en een van my gunsteling rekenaarspeletjies is World of Warcraft, wat 'n MMO (massively multiplayer online) is. Dit is een van die gewildste speletjies in die wêreld en het 13 miljoen+ spelers. Op Desember 7 sal Cataclysm die nuwe expansion begin, maar vandag se patch is "The Shattering" waar die hele aanlyn speletjie van die grond af verander. As jy ook 'n gamer is, moet jy dit probeer!



I'm a gamer and one of my favorite computer games is World of Warcraft, which is an MMO (massively multiplayer online). It's one of the most popular games in the world and has 13 million+ players. On December 7th, Cataclysm, the new expansion, begins, but today's patch is "The Shattering," where the whole online game changes from the ground up. If you're also a gamer, you have to try it out!

2 comments:

Alexander said...

Waar is die Afrikaanse games? Ek is nie 'n gamer nie maar my vrou speel verskillende games. Die enigste game wat ek soms speel, is Chucky Egg wat 'n baie ou BBC game is maar ek is nog afskuwelik na amper 27 jare!

Verdant said...

'n Afrikaanse game sal baie lekker wees om te speel, maar ek weet nie van enige nie :(.