Tuesday, November 02, 2010

Hollyoaks in 2010

Selfs al is ek 'n Amerikaner, ek hou van Britse TV, veral Hollyoaks. Dis nie so gewild soos ander Britse sepies soos Coronation Street en Emmerdale, maar Hollyoaks is beslis my gunsteling. Ek hou van al die verhaallyne, maar daar is twee wat veral interessant en nie-stereotipies is. Die een is oor twee bi-manne, Ste en Brendan, wat in 'n abusive verhouding is en die ander is oor 'n transgendered vroulike tot manlike seun genaamd Jason.

Jason is biologies vroulik en voel soos 'n seun in ‘n meisie se liggaam, maar hou nog van seuns. Genderidentiteit is nie dieselfde soos sexualiteit nie, en dis cool dat die program dit verstaan. Ste, die slagoffer in die abusive* verhouding, was die abuser* in sy vorige verhouding met 'n vrou. Verrassend is sy eks-vriendin* sy grootste ondersteuner. Haar naam is Amy en sy is een van my gunsteling karakters.

Amy het 'n lang tyd gelede haar eks-kêrel en abuser vergewe. Dis 'n baie lang storie, maar Ste het na hulle break-up help gekry en 'n beter mens geword. Amy weet wel die tekens van abuse* en probeer om Ste te help in plaas van om net te sê "karma is a bitch." Amy is baie cool.

Die ander verhaallyne in Hollyoaks is ook baie goed en ek beveel die program hoog aan. As jy nie in die VK woon nie, kan jy Hollyoaks op Youtube kyk by youtube.com/tvmogel08.

* Hoe sê jy abuse en ex-girlfriend in Afrikaans?



Even though I’m an American, I like British TV, especially Hollyoaks. It’s not as popular as other British soaps like Coronation Street and Emmerdale, but Hollyoaks is definitely my favorite. I like all the storylines, but there are two that are particularly interesting and non-stereotypical. One is about two bi men, Ste and Brendan, who are in an abusive relationship and the other is about a transgendered, female-to-male boy named Jason.

Jason is biologically female and feels like a boy in a girl’s body, but still likes boys. Gender identity is not the same as sexuality, and it’s cool that the show understands this. Ste, the victim in the abusive relationship, was the abuser in his previous relationship with a woman. Surprisingly, his ex-girlfriend is his biggest supporter. Her name is Amy and she’s one of my favorite characters.

Amy forgave his ex-boyfriend and abuser a long time ago. It’s a long story, but Ste got help after their break-up and became a better person. Amy knows well the signs of abuse en tries to help Ste, instead of just saying “karma is a bitch.” Amy’s pretty cool.

The other storylines in Hollyoaks are also really good and I highly recommend the show. If you don’t live in the UK, you can watch Hollyoaks on Youtube at youtube.com/tvmogel08.

6 comments:

nikita said...

Verdant, jou Afrikaans is uitstaande. Abuse = mishandel en ex-girlfriend = gewese meisie of gewese vriendin [hang af hoe erg jy oor haar was :) ] die "ex" = gewese ...

Verdant said...

Dankie soos altyd vir jou hulp, Nikita :).

nikita said...

Dis 'n plesier, ek help graag, enige tyd.

Eben van Renen said...

Bly ek het jou werfjoernaal ontdek (alexander van london het my verwys), want ek is regtig beindruk met jou Afrikaans. Ek woon hier in Kanada. Alles van die beste

Verdant said...

Dankie Eben! Ek het baie om te leer, maar jy en ander lesers is baie behulpsaam. Byvoorbeeld, jy het my 'n nuwe woord geleer, werfjoernaal :).

Eben van Renen said...

As jy ooit wil Skype kan ek jou ook help met uitspraak. Soek net vir Ebendeelman op Skype.