Saturday, September 25, 2010

Nog 'n groot Indiese aandete / Another Big Indian Dinner

My vriende was lief vir die vorige Indiese aandete, dus het ek besluit om 'n nog groter een te maak :)! Dit was weer vegan en koring-vry sodat my vriendin Lailah alles kon eet. Hierdie keer wou ek die verskil tussen Noord- en Suid-Indiese kookkuns wys. Ek het twee hoofgeregte en twee voorgeregte bedien: navrattan sabzi korma (Noord-Indiese 'nege-juweel' groente-kerrie), snybeet en ui pakoras (Noord-Indiese poffertjies), botterskorsie sambar (Suid-Indiese ertjie-bredie) en masala vadas (Suid-Indiese urud dal poffertjies). Ek wou seker maak dat ek genoeg kos vir agt mense gekook het, maar ek het te veel gemaak! Alhoewel dit nie 'n probleem was nie, want oorskiet is nog beter :).

As jy nuuskierig is oor vegetariese Indiese kos (die beste vegetariese kos in die wêreld in my opinie) beveel ek aan die volgende resepteboeke:

The Indian Vegetarian deur Neelam Batra
Dakshin: Vegetarian Cuisine from South India deur Chandra Padmanabhan

My friends loved the previous Indian dinner, so I decided to cook an even bigger one! It was vegan and wheat-free again so that my friend Lailah could eat everything. This time, I wanted to show the difference between North and South Indian cuisine. I served two main dishes and two appetizers: navrattan sabzi korma (North Indian "nine-jewel" vegetable curry), swiss chard and onion pakoras (North Indian fritters), butternut squash sambar (South Indian pea stew), and masala vadas (South Indian urud dal fritters). I wanted to make sure that I cooked enough food for eight people, but I made too much! Though, this wasn't a problem since leftovers are even better :).

If you're curious about vegetarian Indian food (the best vegetarian food in the world, in my opinion), I recommend the following cookbooks:

The Indian Vegetarian by Neelam Batra
Dakshin: Vegetarian Cuisine from South India by Chandra Padmanabhan

Maak masala vadas / making masala vadas


Groente vir onderste laag van die korma / vegetables for the bottom layer of the korma


Braai die pakoras / frying the pakoras


Pappads


Die korma met saffraansous en gebraaide neute en rosyne bo-laag / The korma with saffron sauce and fried nut and raisin top layer


Sambar


Masala vadas


Pakoras


Alles / Everything


Peach cobbler nagereg / dessert van Lailah en Will!

3 comments:

Anonymous said...

Jou kos lyk ongelooflik! Wow! Veral die navrattan sabzi korma.

Ek het nog nie vantevore 'n vegetariese korma gehad nie, maar die een wat jy voorberei laat my mond water.

Gaan definitief dit self maak, en eerder gouer as later.

Verdant said...

Dankie! Ja, die navrattan sabzi korma is nie maklik nie, maar regtig die moeite werd.

kaneelsuiker said...

Sjoe, ek weet niks van Indiese geregte nie. Dit lyk besonders smaaklik! As ek eendag uit die huis is en self moet kosmaak, sal ek hierdie taak aanpak.

Groete,
Kaneelsuiker