Wednesday, September 01, 2010

Geen takeaway of restaurant kos nie /
No Take-out or Restaurant Food

Ek het dit gedoen! Ek het verlede maand nóg takeaway nóg restaurant kos gekoop! Ek het nog meer as net tuisgemaakte geregte geëet, soos clif bars, so die titel van my vorige blogboodskap moes gewees het 'Tuisgemaakte kos en verskeie kruideniersware' ;). Voor hierdie persoonlike uitdaging het ek gemiddeld $30 per dag op kos gespandeer, maar in Augustus dit was gemiddeld $16. Baie beter, maar ek dink ek sal in September probeer om net $10 per dag te spandeer. Hier is 'n paar van die kosse wat ek gedurende Augustus gemaak het.

I did it! Last month, I bought neither take-out nor restaurant food! I still ate more than just homecooked dishes, like clif bars, so the title of my previous blog entry should have been "Homecooked food and various groceries" ;). Before this personal challenge, I spent an average of $30 a day on food, but in August the average was $16 :). Much better, but I think I'll try to spend only $10 a day in September. Here are a few of the foods I made during August.

Haldi chawal & matar dal (geelrys en gesplete droë ertjie kerrie / yellow rice and split-pea curry)


Pannekoek / South African crepe


Seitan tikka masala


Koreaanse styl eiers en verskeie banchan / Korean-style eggs and various banchan


Tofu tikka masala, aloo posto, mapo doufu (van my vriend, Baker)

No comments: