Wednesday, September 15, 2010

Draf werk toe / Jog to Work

Vanoggend het ek vir die eerste keer 7km werk toe gedraf! Ek was stadig, maar ek het dit gedoen! Ek het die idee gekry toe ek uitgevind het dat daar 'n werkende stort by die kantoor is. Ek wou nie saam met 'n rugsak draf nie, so ek het gister 'n tweede stel van werkklere gebring.

Een van die dae hoop ek ook om na werk huis toe te draf, maar vir nou sal ek net terug fietsry. Ek beplan een keer per week om dit doen en miskien tweede keer per week in 'n paar maande.

This morning I jogged nearly 4.5 miles to work for the first time! I was slow, but I did it! I got the idea when I found out that there's a working shower at the office. I didn't want to jog with a backpack, so yesterday I brought a second set of work clothes.

One of these days I hope to jog back home after work, but for now I'll just ride my bike back. I plan to do this once a week and maybe twice a week in a few months.

No comments: