Wednesday, August 04, 2010

Swembad

Ek het onlangs 'n swembad net 'n paar blokke van my woonstel af gevind. Ek hou daarvan om te swem, maar ek het nie geweet dat daar 'n swembad so naby my is nie. Daar is net een probleem. Die openbare ure is net 7vm tot 8:30vm :(! Swemspanne en privaatklasse gebruik dit die res van die tyd. Ek sal 'n oggendmens moet wees as ek gaan om te swem, maar ek is nogal 'n naguil. Dit gaan baie moeilik wees...

I recently found a swimming pool just a few blocks from my apartment. I like to swim, but I didn't know that there's a pool so close to me. There's just one problem. The public hours are just 7am-8:30am :(! Swim teams and private classes use it the rest of the time. I need to be a morning person if I'm going to swim, but I'm such a night owl. This is going to be really difficult...

5 comments:

Linsen said...

Ek is bly dat jy 'n swembad gevind het, al is die tye ongerieflik. Net twee klein foute: "Ek hou daarvan om te swem" en "Ek sal 'n oggendmens moet wees as ek gaan swem"

Dankie vir die blog - ek geniet dit om dit te lees.

Verdant said...

Dankie vir die hulp!

Amelia said...

Ek dink dit is wonderlik dat jy Afrikaans leer - wat het jou laat besluit om dit te kies?

Privaatklasse is waarskynlik een woord.

Verdant said...

Dankie vir die korreksie Amelia :). Ek dink dat Suid-Afrikaanse geskiedenis baie interessant is en Afrikaans is 'n groot deel van dit.

nikita said...

'n Reël in Afrikaans wat ek my 9jariges altyd geleer het wanneer dit by een woord/twee woorde kom:
vra jouself af, is dit EEN ding? Ja, dan is dit een woord...dis so maklik in Afrikaans. bv. tafeldoek is een ding, dus een woord. maklik, ne? :)