Sunny Sunday
San Francisco se weer is 'n bietjie snaaks. Daar is baie mikroklimate en Herfs is warmer as Somer. Sondag was sonnig en ek het vir die eerste keer in 'n lang tyd in die son gelê.
Hier is 'n artikel met 'n interessante perspektief oor vitamien D, sonskyn en velkanker.
http://www.usatoday.com/news/nation/2005-05-21-doctors-sunshine-good_x.htm
San Francisco's weather is somewhat odd. There are many microclimates and Autumn is hotter than Summer. Sunday was sunny and I lay in the sun for the first time in a long while.
Here's an article with an interesting perspective regarding vitamin D, sunshine, and skin cancer.
Monday, August 23, 2010
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 comments:
Wat het jou laat besluit om Afrikaans te leer? Jou taalgebruik is baie goed!
Dankie! Ek dink Suid-Afrika is 'n baie interessante land en Afrikaans is 'n belangrike deel van dit.
San Francisco het net soos Kaapstad, 'n Mediterreense klimmat, wat alombekend is vir sy vermoë om sulke vreemde klimaatsverskynsels te lewer.
Die Kaap kan maklik en gereeld al vier seisoene in een dag hê .
Nietemin, is daar geen twyfel by my dat die Mediterreense klimaat die beste ter wêreld is!
Post a Comment