Sunday, August 15, 2010

Seitan Tikka Masala

Hoender Tikka Masala is 'n Britse-Indiese gereg wat baie gewild in die VK is. Hier is 'n vegetariese weergawe wat tuisgemaakte seitan gebruik. My kamermaat is nie 'n vegetariër nie, maar hy is lief vir dit!

Seitan Bestanddele
1 teelepel komyn sade
1 teelepel mangopoeier
1 teelepel gemmerpoeier
1 teelepel chilipoeier
2 groen kardemom
2 swart kardemom
5 naeltjies
sout en peper na smaak

2 koppies vital wheat gluten

1/2 koppie jogurt
1/2 koppie room
1 koppie water

8 koppies groente broth
2 dun skyfies gemmer
1 stok kaneel

Metode
Maak die droë speserye baie fyn.

Meng goed met die vital wheat gluten.

Meng die jogurt, room en water.

Voeg by die droë bestanddele en knie vir 2 minute.

Kook in die broth saam met gemmer en kaneel vir 1 uur (aan beide kante vir 30 minute).

Sny en bak vir 20 minute teen 425F.

Kap in blokkies en ter syde stel.


Tikka Masala Bestanddele

2 eetlepel komyn sade
2 eetlepel koljander sade
1 teelepel mangopoeier
1 teelepel chilipoeier

2 lourierblare
4 knoffelhuisies, fyngekap
1 teelepel vars gemmer, fyngekap
4 eetlepels olie

1 & 1/2 koppies room
2 koppies pastasous

Metode
Maak die droë speserye baie fyn en ter syde stel. Braai die lourierblare, knoffelhuisies en gemmer in die olie vir 'n paar sekonde oor matige hitte. Gooi die droë speserye by en roer vir 'n paar sekonde oor lae hitte. Meng die vloeistof by en kook vir 5 minute oor matige hitte. Voeg die seitan blokkies by, roer goed en kook vir nog 5 minute. Bedien saam met basmati rys en geniet!




Chicken Tikka Masala is British Indian dish that's quite popular in the UK. Here's a vegetarian version that uses homemade seitan. My roommate isn't a vegetarian, but he loves this!

Seitan Tikka Masala

Seitan Ingredients
1 tsp cumin seeds
1 tsp mango powder (amchur)
1 tsp ginger powder
1 tsp cayenne
2 green cardamom pods
2 black cardomom pods
5 cloves
salt and pepper to taste

2 cups vital wheat gluten

1/2 cup yogurt
1/2 cup cream
1 cup water

8 cups vegetable broth
2 thin slices of ginger
1 cinnamon stick

Directions
Finely grind the dry spices. Mix well with the vital wheat gluten. Mix the yogurt, cream, and water. Add to the dry ingredients and knead vir 2 minutes. Boil in the broth with the ginger and cinnamon for 1 hour (on both sides for 30 minutes). Slice and bake vir 20 minutes at 425F. Chop into cubes and set aside.

Tikka Masala Ingredients

2 Tbsp cumin seeds
2 Tbsp coriander seeds
1 tsp mango powder
1 tsp cayenne

2 bay leaves
4 garlic cloves, finely chopped
1 tsp fresh ginger, finely chopped
4 Tbsp oil

1 & 1/2 cups cream
2 cups tomato sauce

Directions
Finely grind the dry spices and set aside. Sauté the bay leaves, garlic, and ginger in the oil for a few seconds over medium heat. Toss in the dry spices and stir for a few seconds over low heat. Mix the liquids in and simmer for five minutes over medium heat. Add the seitan cubes, stir well, and simmer for another five minutes. Serve with basmati rice and enjoy!

3 comments:

Arnold said...

Hierdie is nie 'n baie maklike resep nie maar ek is seker dit is die moeite werd. Gelukkig vir my is daar 'n oosterse spesery plek hier naby my en ek sal maklik al die bestandele in die hande kan kry. Baie dankie vir die resep.

Verdant said...

Dis 'n plesier. Dankie dat jy my blog besoek het :).

Controvento-desinventora said...

Seu blog é maravilhoso.Sugiro acrescentar músicas brasileiras que falem de comidas. Existem várias. Ficaria interessante. Posso ajudar na pesquisa.