Saturday, August 28, 2010

Ongeluk

Accident

My kamermaat is die dag na sy verjaarsdag deur 'n motor getref! Gelukkig is hy goed en sy beserings is klein met geen gebreekte bene nie. Wat 'n wonderwerk!

My roommate was hit by a car the day after his birthday! Luckily, he's well and his injuries are minor, with no broken bones. What a miracle!

No comments: