Friday, August 27, 2010

Kamermaat se verjaarsdag

Roommate's birthday

Gister was my kamermaat se verjaarsdag, so ek het weer tikka masala gemaak wat een van sy gunstelinge is. Ek het my vorige resep verander want twee van die partytjie gaste was vegan en een van hulle het ook nie koring geƫet nie. Ek het ook aloo posto (aartappels met papawersaadsous) gemaak. Dit is 'n tradisionele Bengali gereg en is baie smaaklik te wyte aan die gebraaide papawersade en die vyf-speserye mengsel genaamd panch phoran. Ek beveel dit hoogs aan!

Yesterday was my roommate's birthday, so I made tikka masala again, which is one of his favorites. I changed my previous recipe since two of the party guests were vegan, and one of them also didn't eat wheat. I also made aloo posto (potatoes with poppy seed sauce). It's a traditional Bengali dish and is very tasty due to the roasted poppy seeds and the five-spice mixture named panch phoran. I highly recommend it!

Gebraaide tofu / Grilled Tofu


Panch phoran en papawersade / Bengali five-spice medley and poppy seeds


Om die speserye vir die aloo posto te braai / Frying the spices for the aloo posto


Aartappels en soetpatats (ek dikwels voeg soetpatats by aartappel resepte) / Potatoes and sweet potatoes (I often add sweet potatoes to potato recipes)


Baker se sun tea (sontee in Afrikaans?)


Lekkergoed vinkelsade / Candy Fennel Seeds


Ek, my kamermaat Will, Casey en Ben


Lailah, Will, Baker, Casey, Ben en Justin


Lailah se BAIE lekker bosbessen en perske pastei / Lailah's awesome blueberry and peach crisp


Peper, my vriende se nuwe hond / Pepper, my friends' new dog


Kloksgewys van bo: Tofu tikka masala, basmati rys, aloo posto en Baker se mapo doufu (die beste vegetariese mapo doufu van San Francisco)

No comments: