Friday, August 13, 2010

Dun-vet

Skinny-fat

Ek moet gewig verloor. Dit mag as 'n verrassing kom vir 'n paar van julle wat my Youtube videos gekyk het.

"Maar Tommy, jy lyk nie vet nie!"

Ek is "dun-vet". Ek weet dat dit laf klink, maar dis waar. My gewig is nie te hoog nie, maar my liggamsvet persentasie is.

Ek het onlangs 'n
digitale skaal gekoop wat ook liggamsvet meet. Hier is my afmetings:

Gewig: 174# / 79kg
Liggamsvet persentasie: 26.2% :(

Dis nie goed nie. 8 tot 19% is gesond. Deesdae fietsry ek werk toe en het onlangs weer begin om te hardloop en gewig op te tel. My afmetings *sal* volgende maand beter wees!

I need to lose weight. This may come as a surprise for a few of you who have watched my Youtube videos.

"But Tommy, you don't look fat!"

I'm "skinny-fat." I know that this sounds silly, but it's true. My weight isn't too high, but my bodyfat percentage is.

I recently bought a
digital scale that also measures bodyfat. Here are my measurements:

Weight: 174# / 79kg
Bodyfat Percentage: 26.2%

This isn't good. 8-19% is healthy. These days, I bike to work, and recently began to run and lift weights again. My measurements *will* be better next month!

No comments: