Tuesday, August 31, 2010

Aanvulling

Ek het 'n e-pos van my dokter oor my bloedtoets gekry. Eerder as die oor-die-toonbank soort moet ek 'n voorskrif aanvulling neem. Ek is bly dat ek vroeƫr eerder as later my vitamien D-gebrek ontdek het.

I received an email from my doctor regarding my blood work. Rather than the over-the-counter kind, I need to take a prescription supplement. I'm glad I discovered my vitamin D-deficiency sooner than later.

2 comments:

Leo said...

Dagse maat, Baie braaf van jou om Afrikaans te leer praat, maar waar gaan jy dit gebruik. Anders as in Suid Afrika miskien in Nederland, of ook Belgie waar dit blykbaar verstaan kan word. Sterkte voorentoe en mag ek se jou taal is bo die gewoonlike standaard.

I stubmled on your blog as i was perusing through many. Found it odd that there was Afrikaans and I could suddenly understand it with out having to translate. Awesome. keep it up and spread tha language.

Verdant said...

Hallo daar, Leo. Dankie vir die kommentaar. Ek het 'n paar vriende van Suid-Afrika. Hierdie blog is goeie oefening vir my, so as jy enige foute sien, laat my weet!