Friday, July 30, 2010

Leer ook Duits

Also Learning German

My kamermaat het my aangemoedig om Duits te leer. Ek gebruik BYKI vir dit, soos Afrikaans en sal binnekort "Teach Yourself German" koop. Ek sal nog konsentreer op Afrikaans, maar sal probeer om tyd vir Duits te maak :).

My roommate has encouraged me to learn German. I'm using BYKI for it, like Afrikaans, and will soon buy "Teach Yourself German." I'll still concentrate on Afrikaans, but will try to make time for German :).

3 comments:

Stephan said...

Dis goeie nuus! Sal dit nogal interessant vind om te hoor hoe dié twee tale vergelyk en welke een makliker is om te leer (en uiteindelik te bemeester).

Sterkte!

Alexander said...

Duits is 'n mooi taal en keenis van Afrikaans sal jou baie help.

Anonymous said...

Hallo! Ek is 'n moedertaal Afrikaans spreker wat self Duits magtig is. Dis 'n fantastiese taal, maar heelwat meer ingewikkeld as Afrikaans.
Sterkte!