Thursday, July 22, 2010

Fietsry, die goed en die sleg

Cycling, the Good and the Bad

Verlede week was die eerste keer in a lang tyd wat ek elke dag werk toe fietsgery. So ver vandeesweek het ek dieselfde gedoen. Ek voel goed, maar daar is een klein probleem. Ek het 'handlebar palsy', 'n soort van ulnar neuropathy'. Ek kry soms 'n 'pins and needles' sensasie in my linker pinkie en ringvinger wanneer ek my fiets ry. Ek het nuwe opgestopte fietsryhandskoene gekoop en ek verander dikwels die posisie van my hande op die stuur. Dit het 'n bietjie gehelp, maar ek sal nog my dokter gaan sien.

Last week was the first week in a long time that I cycled to work every day. So far this week, I've done the same. I feel good, but there's one small problem. I have "handlebar palsy," a type of "ulnar neuropathy." I sometimes get a "pins and needles" sensation in my left pinky and ring-finger when I ride my bicycle. I bought new padded bike gloves and I often change the position of my hands on the handlebars. It's helped a bit, but I'm still going to see my doctor.

No comments: