Thursday, June 17, 2010

New Eritrea

Ek eet selde op werkdae in restaurante, maar op die ingewing van die oomblik het ek gisteraand 'n Eritrese restaurant toe gegaan. Eritrese kos is baie soos Ethiopies en daar is baie restaurante van albei soorte in San Francisco (en nog meer in Oakland en Berkeley). My gunsteling een is New Eritrea in die Inner Sunset.

Ek het groente sambusas (soos plat samosas), lensie sambusas, kantisha (baie pikante sampioene en uie), shiro (bietjie pikante ertjiebredie) en tej (Eritrese heuningwyn) bestel. Ek was baie honger (verrassing!), so ek het genoeg kos vir twee mense gehad. Alles was baie smaaklik. Dis 'n bietjie soos Indiese kerrie. Dis waarskynlik hoekom ek lief is vir Eritrese kookkuns!

Eritrese kos word saam met injera bedien, 'n sagte suurbrood wat soos 'n crêpe is. Tradisionele injera word van teff gemaak, maar baie Eritrese restaurante in die Verenigde State maak dit van bokwiet. Die brood word in plaas van messegoed gebruik. Dis pret!


(foto van wikipedia)

I seldom eat at restaurants on workdays, but on a whim, I went to an Eritrean restaurant last night. Eritrean food is a lot like Ethiopian and there are many restaurants of both kinds in San Francisco (and even more in Oakland and Berkeley). My favorite one is New Eritrea in the Inner Sunset.

I ordered vegetable sambusas (like flat samosas), lentil sambusas, kantisha (very spicy mushrooms and onions), shiro (mildly spicy split-pea stew), and tej (Eritrean honey wine). I was super hungry (surprise!), so I had enough food for two people. It's a bit like Indian curry. That's probably why I love Eritrean cuisine!

Eritrean food is served with injera, a soft sourbread that's like a crepe. Traditional injera is made from teff, but a lot of Eritrean restaurants in the US make from buckwheat. The bread is used instead of cutlery. It's fun!

1 comment:

Alexander said...

Dit lyk smaaklik. Daar's veel Eritrese en Ethiopiese restaurante in Londen maar ek het op baie min kere gaan eet, miskien moet ek volgende maand om iets anders te doen.