Wednesday, June 30, 2010

Kat jaag hond

Hier is 'n wonderlike artikel oor 'n luiperd wat saam met 'n hond naby Pretoria grootgemaak is: Kat jaag hond

Een van die dae wil ek Glen Afric Lodge besoek waar hulle woon. Die natuurreservaat lyk mooi!



Here is a wonderful article about a leopard who was raised together with a dog near Pretoria: Cat Chases Dog

One of these days I want to visit Glen Afric Lodge where they live. The game reserve looks beautiful!

1 comment:

Alexander said...

So 'n mooi foto, net 'n jammerte dat die berig in The Daily Mail verskyn het!