Friday, June 11, 2010

Die Wêreldbeker

Vandag is die begin van die 2010 FIFA Wêreldbeker in Suid-Afrika! Ek hoop alles gaan goed vir my vriende in die land. Ek is hartseer dat Suid-Afrika nie hulle eerste wedstryd gewen het nie, maar 'n gelykopspel is beter as 'n verlies. Sterkte Bafana Bafana!


Today is the start of the 2010 FIFA World Cup in South Africa! I hope everything goes well for my friends in the country. I'm sad that South Africa didn't win their first match, but a draw is better than a loss. Good luck to Bafana Bafana!

1 comment:

Alexander said...

Ek dink dit 'n ware sukses sal wees en dis goed om te sien net hoeveel Suid-Afrikaners besig is om te versokker!