Friday, May 21, 2010

Slaap en Ontbyt

Ons almal weet dat slaap en ontbyt baie belangrik is, maar ek kry nooit genoeg slaap nie en ek eet baie selde ontbyt. Gewoonlik slaap ek net drie of vier ure. Baie sleg, ek weet! Wanneer ek wakker word, het ek baie min tyd om die trein te vang en geen tyd vir ontbyt nie. Ek het dus besluit om ontbyt te eet by die werk.

Ek is lief vir macaroni en kaas en "Annie's Macaroni and Cheese" is een van my gunstelinge. Dit is bietjie moeilik by die werk om te maak want daar is net 'n mikrogolf, maar ek het deur trial en error 'n metode ontdek.

Voeg pasta en een en 'n kwart koppies water in 'n bak. Bedek met 'n papierhanddoek en mikrogolf vir 3 minute op hoog. Roer en mikrogolf nog drie minute. Voeg die kaaspoeier by, roer goed en bedien :).

Gisteraand het ek elf en 'n half ure geslaap. Ek het vroeg by die werk gegaan en het ontbyt geƫet. Vandag voel ek soveel beter!

We all know that sleep and breakfast are very important, but I never get enough sleep and I rarely eat breakfast. Usually, I sleep only three or four hours. Very bad, I know! When I wake up, I have very little time to catch the train and no time for breakfast. I've thus decided to eat breakfast at work.

I love macaroni and cheese. "Annie's Macaroni and Cheese" is one of my favorites. It's somewhat difficult to cook at work because there's only a microwave, but I discovered a way by trial and error:

Add pasta and 1 and a quarter cup of water in a bowl. Cover with a paper towel and microwave for 3 minutes on high. Stir and microwave for another three minutes. Add the cheese powder, stir well and serve:).

Last night, I slept eleven and a half hours. I went to work early and ate breakfast. Today I feel so much better!

4 comments:

Linsen said...

Hey. Jy skryf baie goed. Net 'n paar klein foute:
* Wanneer ek wakker word, het ek baie min tyd om die trein te vang en geen tyd vir ontbyt nie.
* een en 'n kwart koppies water
* Roer en mikrogolf vir nog drie / 'n verdere drie minute
* Voeg die kaaspoeier by, roer goed en bedien

Nietemin doen jy goed. Geluk!

Verdant said...

Baie dankie vir die hulp!

nikita said...

Mooi so Verdant! Ek geniet steeds jou stukkies wat jy skryf. Jy is voorwaar 'n riem onder die hart.

Alexander said...

Dis cool om te hoor dat jy uitgewerk het hoe om macaroni en kaas in die mikrogolf te maak, ek sal dalk jou aanwysings volg as ek by die werk is.