Sunday, April 04, 2010

Haatspraak

Hate Speech

Ek het vanaand oor Eugene Terre'Blanche se moord op Radio Sonder Grense gehoor. Dit maak my hartseer ten spyte van sy politieke geloof, want moord is moord. Liedjie lirieke soos "Kill the Boer" is haatspraak en het direkte gevolge.

Tonight, I heard about Eugene Terre'Blanche's murder on Radio Without Borders. It saddens me, in spite of his political beliefs, for murder is murder. Song lyrics like "Kill the Boer" are hate speech and have direct consequences.

10 comments:

alleman said...

Dankie vir jou simpatie en solidariteit!

Boer said...

Ditto.

Joanne Amos said...

AMEN!!!

Joanne Amos said...

I totally agree.

Andre said...

Ja jong dinge is maar nie lekker op die oomblik hier in Suid Afrika nie, daar is nog baie haat tussen die swart en wit mense. Hopelik gaan dit nie so ver dat 'n oorlog uitbreek nie.

antsims said...

Wie help jou met die Afrikaans leer?

Reluctant Nomad said...

Hi Verdant

I'm glad you visited my blog and regret its demise. I've thought of resurrecting it at times but somehow doubt that it will happen.

Cheers
Alan (aka Reluctant Nomad)

Skryfblok said...

Hi Verdant,

Thank you for often stopping by at Skryfblok. It is nice to be able to interact with regular visitors.

A note on Afrikaans "beauty" collocations.

The Afrikaans word "pragtig" does not collocate. In other words it sounds strange when one say “baie pragtig". The adjective "pragtig" is a superlative in itself.

The adjective “mooi,” on the other hand, easily collocates: “baie mooi”; “besonders mooi”; “ongelooflik mooi”; “uiters mooi”; “asemrowend mooi”; and probably many other collocations I cannot now think of.

Best wishes,

Verdant said...

Dis 'n plesier. Dankie vir die hulp!

Nadenker said...

Glo dit of nie, ek het so in 1993 vir Eugene gaan luister op Universiteit, bloot uit nuuskierigheid. Hy het meer emosie as waarheid gepraat. Maar nou ja, ek hoop hy het nou die lig gesien, en het vrede, al was dit nie deur die beste omstandighede teweeg gebring nie.