Thursday, April 01, 2010

Buffet Haiku

Ek het vandag 'n heerlike middagete by Bombay Indian in die Castro gehad. Ek het eierkerrie, groentekerrie, pappadom, pakoras, rys en verskeie blatjangs geëet. Dit was 'n buffet... goed vir die beursie, maar nie so goed vir die liggam nie :(. Soos hulle in die VSA sê: "I'm food pregnant!"

Hier is 'n haiku gedig oor dit:

'n Lekker buffet,
magie vol en ogies toe.
Ag, ek eet te veel!

Vandag se kanji: 俳句、はいく、haiku



I had a delicious lunch at Bombay Indian in the Castro today. I ate egg curry, vegetable curry, pappadom, pakoras, rice, and various chutneys. It was a buffet... good for the wallet, but not so good for the body. Like they say in the USA, "I'm food pregnant!"

Here's a haiku about it:

A tasty buffet,
belly full and eyes shut tight.
Oh, I eat too much!

No comments: