Sunday, March 28, 2010

Roer

"Roer" is 'n Afrikaanse kookprogram wat ek geniet. Hier is 'n episode met Charlene Truter wat 'n vegetariese kerrie maak.



"Stir" is an Afrikaans cooking show that I enjoy. Here's an episode with Charlene Truter who's making a vegetarian curry.

3 comments:

kaalvoetinireen said...

Pampoen tot Perlemoen is ook 'n baie oulike kookprogram as jy nog afrikaanse programme soek.

Verdant said...

Dankie vir die aanbeveling!

Anonymous said...

nice blog