Tuesday, March 02, 2010

Potjie, Poykey, Potchee?

Ek het gister 'n potjie gekoop! Potjiekos is 'n baie gewilde tradisionele kos in Suid-Afrika wat ek regtig wil maak. Die meeste Afrikaans sprekende mense spreek potjie uit as "poy-key," maar ek het iets nuut geleer. Sommige Suid-Afrikaners, insluitend die Kaap-Maleiers, spreek dit uit as "potchee." Dankie aan Åsa van www.taste-africa.com en Gabrielle van die Leer Afrikaans Yahoo Groep vir hulle verduidelikings. Ek sien uit na my eie potjiekos!

I bought a South African cast-iron pot yesterday! Slow-cooked stew is a very popular, traditional food in South Africa that I really want to make. Most Afrikaans-speakers pronounce potjie as "poykey," but some South Africans, including the Cape Malays, pronounce it as "potchee." Thanks to Åsa from www.taste-africa.com and Gabrielle from theLearn Afrikaans Yahoo Group for their explanations.

7 comments:

A human kind of human said...

Hallo Verdant, dit is nou 'n verrassing om van jou te hoor. Ek haal my hoed af vir jou want om 'n vreemde taal te leer in 'n land waar dit nie gepraat word nie is ongelooflik. Ek sal van nou af gereeld kom kuier en voorspoed met jou potjiekos.

Verdant said...

Baie dankie vir jou vriendelike woorde. Ek waardeer dit!

Andre said...

Verdant

Net vir interessantheid, hoe het jy besluit om afrikaans te leer praat? Het jy viende in Suid Afrika of hoe het dit begin?

Verdant said...

Andre, dit is 'n goeie vraag. Kort antwoord: Suid-Afrikaanse geskiedenis is baie interessant. Ek het ook 'n paar Suid-Afrikaanse vriende in SA en die VSA.
Lang antwoord: Why Afrikaans?

Andre said...

Glad to hear that!!

Skryfblok said...

Thanks for dropping by at my blog.

On a completely unrelated note -- "Van die os, op die jas" -- I remember hearing you ask somewhere what is the plural for "skilpad". It is "skilpaaie". Note that tortoise = "skilpad", and turtle = "waterskilpad" or "seeskilpad", depending on whether its habitat is fresh water or sea water.

Verdant said...

Dis 'n plesier. Dankie vir die antwoord!