Monday, March 22, 2010

Oggend Hardloop

Ek is weer moeg by die werk. Ek hardloop dikwels saans, maar vandag het ek smôrens gehardloop. Dit was baie moeilik. Ek wou nie uit die bed klim nie, maar ek het myself gedwing om dit te doen. My bene is so seer!

I'm tired again at work. I usually run at night, but today I ran in the morning. It was quite difficult. I didn't want to get out of bed, but I forced myself to. My legs are so sore!

4 comments:

Andre said...

Hello Verdant, net om jou bietjie te help jou sins konstruksie in die volgende sin is bietjie verkeerd

"Ek het nie klim uit die bed gewil nie"

Dit moet "Ek wou nie uit die bed klim nie".

Hoop dit help ;)

Verdant said...

Baie dankie, Andre!

Boer said...

Ek geniet jou inskrywings en haal steeds my hoed af vir jou bedrewenheid met Afrikaans. As ek bietjie kan help: Nie "Ek hardloop dikwels snags" nie, maar "saans".

Verdant said...

Dankie dat jy jou kommentaar en korreksie gepos het :).