Monday, February 22, 2010

Saturdag se hardloop

Ek het op Saturdag baie laat opgestaan. Ek het 'n moeilike week gehad en het die slaap nodig. Ek het gehunker na Sjinese kos en het nie hardloop gewil nie. Ek het seer knieë en moet hardloop op sand of gras en nie padteer of konkreet nie. Ek ry gewoonlik met my fiets die strand toe en hardloop in die paadjie naby die see, maar my fiets het nog 'n papwiel :(. Ek het myself gedwing om in die grasperk te hardloop. Ek is so bly dat ek het dit gedoen. Daarna het ek baie beter gevoel. Ek het nog baie Sjinese kos bestel, maar ek het dit verdien :)!



Saturday's Run: I got up really late on Saturday. I had a rough week and needed the sleep. I craved Chinese food and didn't want to run. I have bad knees and must run on sand or grass, not asphalt or concrete. I usually ride my bike to the beach and run on the trail near the sea, but my bike still had a flat tire. I forced myself to run in the park. I'm so happy that I did it. Afterwards, I felt much better. I still ordered Chinese food, but I earned it!

4 comments:

Andre said...

Verdant, bly om te sien jy leer Afrikaans, dis 'n mooi taal wat nie baie goed opgepas wotd in ons land nie! Laat weet maar as jy hulp nodig het ;)

Verdant said...

Dankie, ek sal!

Wat gebeurde er in Mechelen? said...

Weet je dat er in België ook Nederlands wordt gesproken. Dat lijkt erg op Zuid-afrikaans.
De Vlamingen hier verstaan jullie goed.

Doe zo verder.

Roel Desaeger
Weerde (België)

Verdant said...

Ek wil ook een van die dae Nederlands leer. Dankie vir die kommentaar!