Wednesday, December 02, 2009

Om werk toe te ry

Ek het vandag my fiets amper vier myl werk toe gery. Die heuwels is moeilik, maar ek het dit in vyf-en-twintig minute gedoen! Ek's 'n bietjie moeg, maar voel goed. Vir my Afrikaanse vriende, hoe sĂȘ jy "exercise" in die taal? Is dit "oefening"?