Wednesday, December 02, 2009

Om werk toe te ry

Ek het vandag my fiets amper vier myl werk toe gery. Die heuwels is moeilik, maar ek het dit in vyf-en-twintig minute gedoen! Ek's 'n bietjie moeg, maar voel goed. Vir my Afrikaanse vriende, hoe sê jy "exercise" in die taal? Is dit "oefening"?

5 comments:

Queery said...

Dit is inderdaad oefen of oenening.

"Ek het vandag gaan oefen" of "Ek het vandag oefening gedoen"

Juz said...

Jou Afrikaans is pragtig. Jy moet net aanhou oefen en jy sal binnekort perfek praat.
:)

nikita said...

Ek lief jou Afrikaans!

Alexander said...

Ek is baie beïndruk met jou Afrikaans. Ek is 'n Brit in Londen wat homself Afrikaans uit boeke uit leer en dis cool om te sien dat ander mense ook die taal wil leer. Sterkte!

mimü said...

:)