Monday, July 20, 2009

Vrugte en Groente

(Fruits and Vegetables)

Vandag het ek en 'n vriend Clementstraat toe gekuier. Dis San Francisco se tweede Sjinastad. Daar is baie Sjinese restaurante, maar ons het vir middagete Burma Superstar toe gegaan. Die kos was heerlik!

Ek het van Clementstraat se winkels se goedkoop vrugte en groente vir my Youtube video gekoop:



Today, a friend and I visited Clement Street. It's San Francisco's second Chinatown. There are many Chinese restaurants, but we went to Burma Superstar for lunch. The food was delicious!

I bought cheap fruits and vegetables from Clement Street's shops for my Youtube video.

2 comments:

Joy-Mari Cloete said...

"Ek het van Clementstraat (straatname word as een woord geskryf in Afrikaans)se winkels se goedkoop groente en vrugte vir my Youtube video gekoop."

Verdant said...

Dankie Joy-Marie! Ek het dit verander. Ek is dankbaar vir jou hulp!