Monday, July 06, 2009

Suid-Afrika 南阿

Vandag se kanji: 南阿 Suid-Afrika

南阿弗利加、みなみアフリカ、Minami Afurika, Suid-Afrika

Japans kanji en kana is dikwels verkort. Byvoorbeeld, waadopurosessa (woord prosesseerder) is dikwels bekend as waapuro.

Suid-Afrika is ook verkort:
南阿, なんア, Nan'A, Suid-Afrika


Today's kanji: 南阿 South Africa

南阿弗利加、みなみアフリカ、Minami Afurika, South Africa


Japanese kanji and kana is often abbreviated. For instance, waadopurosessa (word processor) is commonly known as waapuro.

South Africa is also abbreviated:
南阿, なんア, Nan'A, South Africa

No comments: