Wednesday, July 01, 2009

Doktersafspraak

(Doctor's Appointment)

Vandag het ek per bus vir 'n doktersafspraak hospitaal toe gegaan. Die bus prys het gespring. Verlede maand was dit $1.50, maar dis nou $2.00.

Dié was my eerste tyd met my nuwe dokter. My vorige dokter het privaat kliniek toe gegaan. Hy was goed, maar die nuwe een is ook goed.

Voor die afspraak het ek in die hospitaalkamer my Afrikaanse taalboek gelees. Die dokter het die boek gesien en ons het oor tale gepraat. Per Rosetta Stone het hy Frans geleer.

Die dokter het per vloeibare stikstof 'n rug spikkel verwyder. Dit was nie sleg nie, maar my rug is effens seer.

I went by bus to the hospital for a doctor's appointment today. The bus fare jumped. Last month, it was $1.50, but now it's $2.00.

This was my first time with my new doctor. My previous doctor went to a private clinic. He was good, but the new one is, too.

Before the appointment, I was reading my Afrikaans book in the hospital room. The doctor saw the book and we talked about languages. He learned French with Rosetta Stone.

The doctor removed a back mole with liquid nitrogen. It wasn't so bad, but my back is slightly sore.

No comments: