Tuesday, June 30, 2009

Middagete met Jaguars

(Lunch with Jaguars)

My vriend Justin praat vlot Japans. Hy vertaal Japanse video en rekenaar speletjies vir werk. Hy is ook 'n kunstenaar. Ek het sy wonderlike 33x48 cm digitale skildery "Lunch Date" gekoop. Die onderklere en jaguars is baie oulik! Hier is 'n jpeg:



Die prys was een honderd dollars. Daar is vier-en-twintig kopies beskikbaar. E-pos hom na manchester[punt]waxton[by] gmail[punt]com (ek haat spambotte) om een te koop.

My friend Justin speaks fluent Japanese. He translates Japanese video and computer games for work. He is also an artist. I bought his wonderful 13x19 inch digital painting, "Lunch Date." The underwear and jaguars are really cute!

The price was $100. There are 24 copies available. To purchase one, email him at manchester[dot]waxton[at] gmail[dot]com (I hate spambots).

No comments: