Monday, June 29, 2009

Lang Loop

(Long Walk)

Sondag was LGBT Pride in San Francisco, maar ek het 'n kalm naweek gewil. Dat is hoekom ek het die Castro af verlaat en my vriende se flat toe gegaan.

Om nege-uur nm. op Saterdag nag het Ben, Justin en ek
Oseaan Strand toe geloop. Ons het baie strand braais gesien. Om kwart oor tien nm. het ons Java Strand Kafee toe gewandel. 'n Plaaslike band het musiek gespeel. Almal het koffie gedrink. Swart koffie vir Ben, yskoffie vir Justin en 'n caramel latte vir my. Om kwart voor elf nm. het ons die kafee af verlaat. Ons was honger en het Eritreaanse kos by Nuwe Eritrea gewil, maar ons was laat :(!

Ons het per N-trein 19de en Judah toe gegaan. Daarvandaan het ons vir aandete
Video Kafee toe geloop. Op die restaurant se televisie was 'n Jackie Chan en Jet Li film, "Die Verbode Koninkryk." Die film was nie goed nie, maar die kos was. Ek het nie Ben en Justin se kos onthou nie, maar ek het eiers en roosterbrood geëet.

Om tienuur vm. op Sondag oggend het Ben en ek opgestaan. Ben het
seitan gekook. Hy is nie 'n vegetariër nie, maar hy hou van vegetariese kos. Dié tyd het Ben Koreaanse chili-sous gebruik. Dit was heerlik! Ek het lekker in die Richmond gekuier.

Sunday was LGBT Pride in San Francisco, but I wanted a calm weekend. That's why I left the Castro and went to my friends' apartment.

9pm on Saturday, Ben, Justin, and I walked to Ocean Beach. We saw many beach barbecues. 10:15pm we strolled to Java Beach Café. A local band was playing music. We all drank coffee. Black coffee for Ben, iced coffee for Justin, and a caramel latte for me. 10:45pm we left the café. We were hungry and wanted Eritrean food at New Eritrea, but it was late :(!

We took the N-train to 19th & Judah. From there we walked to Video Café for dinner. On the restaurant's TV was a Jackie Chan and Jet Li film, "The Forbidden Kingdom." It wasn't good, but the food was. I don't remember Ben's and Justin's food, but I ate eggs and toast.

10am on Sunday morning, Ben and I woke up. Ben cooked seitan. He isn't a vegetarian, but he likes vegetarian food. This time he used Korean hot sauce. It was delicious! I enjoyed my time the Richmond (lit. "I visited happily in the Richmond).

No comments: